Kort vraag

29 06 2010

Ek het seker nie nodig om etlike paragrawe hieroor te skryf nie. Al wat ek wil weet is waarom sommige ateiste nie in God glo nie omdat Hy mense hel toe stuur? Ek sal vir jou ‘n Fanta koop as jy dit aan my kan verduidelik.

Advertisements

Actions

Information

17 responses

29 06 2010
Wouter

Dit gaan meer oor alarms wat afgaan.

30 06 2010
vryedenker

Ek verstaan nie?

30 06 2010
Wouter

Het jy dalk vriende of familie wat nie Christene is nie?

30 06 2010
vryedenker

Ek sal lieg as ek se dat ek baie het, maar ja, ek het so ‘n handjievol vriende wat ateiste is. Interessant: my een neef aan my pa se kant is ‘n self-erkende satanis.

1 07 2010
Andrew

Ek ken ‘n klomp mense wat self-erkende christene is. Hulle glo dieselfde twak as sataniste.

1 07 2010
Andrew

As a purely intellectual problem that is every bit as difficult as how an all-loving God could send people to hell. But how many people reject God or Christ because they just can’t figure out how an all-holy, all-just God could permit people to go to heaven? Nobody, right? I think this shows that the problem is primarily emotional, not intellectual. People just don’t like the idea of a God who might send them to hell, and so they choose not to believe in Him. But that kind of attitude is just suicidal. Imagine you’re standing in the middle of the street, and suddenly a friend on the curb says, “Look out! Here comes a car!” Now what do you do? Do you stand there and close your eyes real tight and say, “anybody who would run over me can’t be a very nice person! If I don’t believe in him, then it won’t affect me! I just won’t believe that he exists!”

Behalwe dat William Lane Craig se analogie nie pas omdat hy die fisiese vergelyk met die meta-fisiese nie, verduidelik hy nie aan ons hoekom hy die Islamiese geloof se hel ignoreer ten spyte daarvan dat dit ook vir hom fataal kan wees nie.

Die man is sy varkies kwyt en ‘n vernedering vir die filosofie.

1 07 2010
Andrew

Verskoning, dit moet lees ” … en ‘n verleentheid vir die filosofie.”

2 07 2010
vryedenker

Ai. Ek het meer van jou verwag. Kan jy my vraag antwoord?

En kan jy ook sommer verduidelik waar daar die probleem is met Craig se analogie? Ek erken jou nie as ‘n filosofiese of literere gesag nie, dus verwag ek van jou om jou standpunt met argumente of bewyse te staaf.

2 07 2010
Andrew

Huh?!

Jy wil hê ek moet aan jou bewyse lewer dat William Lane Craig die meta-fisiese vergelyk met die fisiese al staan dit daar geskryf reg voor jou oë in die stuk wat ek aangehaal het? Jy is weird dude. Kan jy regtig nie die verskil sien tussen ‘n kar wat jou raakry (fisies) en ‘n hel in Lalaland (meta-fisies) nie?

5 07 2010
vryedenker

Nice try, tjomma! Ek wil he jy moet aan my verduidelik waar die probleem le. Verder sou ek ook wou weet wat “metafisies” aan die hel is.

5 07 2010
Andrew

Ek dink nie ek kan jou help nie Vryedenker. Jou denke is so vry dat jou brein uit sy skedel geval het.

5 07 2010
Andrew

“It is difficult to get a man to understand something when his livelihood depends on him not understanding it.”— Upton Sinclair

6 07 2010
vryedenker

Presies.

Praat jy altyd in cliche’s, of is daar so nou en dan ‘n oorspronklike gedagte in jou kop?

7 07 2010
Andrew

Mag ek ‘n voorstel maak vir jou blog? Wat van ‘n Recent Comments gedeelte om dit ‘n bietjie makliker te maak vir die leser om te sien waar kommentaar gelewer is.

9 07 2010
vryedenker

Sodra ek uitvind hoe dit in WordPress gedoen word, sal ek dit down.

24 03 2011
griff

Want nie god, satan, die hemel of die hel bestaan nie. Daar is nie bewyse dat dit bestaan nie soos daar ook nie bewyse is dat dit nie nie bestaan nie.

Ek kies opsie 1. Sommiges kies opsie 2.

24 03 2011
Vrye Denker

Dis nie die punt nie, Tjomma. Ek vra maar net waarom, as ek iemand vra waarom hy nie in God glo nie, hy die Hel as ‘n verskoning gebruik. Dit maak jou nie ‘n ateis nie, maar ‘n misoteis.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: